Piet se Tante
Die rolprent is gebaseer op die roman, Charlie’s Aunt deur Brandon Thomas.
Drie studente staan op die punt om geskors te word vir kattekwaad. Hulle bedink 'n vindingryke plan en oortuig die rektor van die universiteit om die skorsing ter syde te stel met die belofte van 'n aansienlike donasie vanaf Piet se tannie. Om die belofte eg te laat lyk, word Frederik Burgers deur sy mede-poetsbakkers as sy tante vermom om besoek by die rektor af te lê. Die rektor is beïndruk met dié waardige dame en raak op "haar" verlief, totdat die ware tante opdaag.
- Jaar: 1959
- Land: South Africa
- Genre: Comedy
- Studio:
- Sleutelwoord:
- Direkteur: Pierre de Wet
- Gooi: Frederik Burgers, Jaco van der Westhuizen, Pieter Geldenhuys